Lutzville plaas in vrugbare area met goeie klimaat. Uitstekend toegeruste wingerd plaas. Die plaas is 36ha met 24 ha opgeleide wingerd onder drup besproeiing. Ingelyste water by die LORWA waterskema. 2 Besproeiingsdamme en 14 ha gereg boorgate. Goeie woonhuis met 4 slaapkamers; sitkamer; badkamer; spens; waskamer. 2 Woonstelle met badkamer. Stoor met gereedskapkamer en kantoor. Battery stelsel met sonpanele en kragopwekker. Alles in 'n baie goeie toestand. Eskom krag beskikbaar. Plaas is in produksie en 'n voornemende koper kan instap en boer. Plaastoerusting en implimente in 'n baie goeie toestand is ook beskikbaar, maar nie ingesluit by die prys nie. Hierdie tipe eiendom kom nie aldag in die mark nie en is 'n unieke geleentheid. Alle ander inligting oor die eiendom en boerdery is beskikbaar.
Purchase Price R 15 000 000
Type of PropertyFarm
Pets AllowedYes
Land Size36 m2
Last Updated04 Mar 2024
Study1
Flatlet2
Bedrooms4
Bathrooms2
Lounges1
Dining Room1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Lutzville!